When it comes to music, it's not about selling out, it's about buying in so we decided to make music without compromising on our voice and what we want to say. - BOUWER BOSCH
"Dit het heelwat swaar uitgedraai. Ek was op ‘n bietjie negatiewe plek in my lewe en dit het seker maar uitgekom in die lied."
Ek is baie trots op my deel in daardie song en ek dink dit is ongelooflik goed geskryf en sit heeldag in mens se kop vas.
Ek en Bouwer het intussen great pelle geraak en paar dinge saamgedoen maar daar was nooit sprake van ñ feature nie, want dit was nie die ultimate rede vir ons broer-skap nie. Die kuns kom altyd tweede.
As a genre, Afrikaans Rock Musiek and Hip Hop had never actually crossed over in such a hardcore way before
"Julle het elk een in die laaste 13 jaar op verskillende maniere, groot en klein 'n ontsaglike impak in my lewe gehad."
Ek kan onthou hoe die metal heads van Straatligkinders gehou het; “Dis Christian, maar dis cool ou.” het Brand een keer op die stoepe vir my gesê.
Dan kom die groot een, Texas Rock Bar, wat tot vandag toe seker die besigste plek op die Bult in Potch is.
"Dit was in Augustus, op my verjaarsdag. Eintlik het ek soortvan vergeet dat ek verjaar tot almal van SLK in die middel van een van ons liedjies op die verhoog gekom en my in toiletpapier toegedraai het."
Dié bra, met sy groen mowhawk en oogbank-ring, vertel toe hoe hy met sy rock band gaan oorvat. “Die kids is moeg vir Just Jinger ou, dis tyd vir ietsie stouts” (ok, ek kan nie regtig presies onthou wat hy gesê het nie, maar dit sou min of meer so geklink het?!) Ek het my bedenkinge gehad en het dit so aan hom oorgedra.