STREET TEAMS & SUPER FANS KRY 20% AFSLAG OP ALLE MERCH, WORD DEEL VANDAG!

Is jy ‘n Straatligkinders Super Fan? Wil jy graag eerste ons musiek hoor of eerste ons nuwe videos sien? Jy kan ook ‘n persoonlike boodskap request van die band. Super Fans kry ook 20% afslag by shows en op merchandise en elke super fan staan die kans om backstage access te kry by ons shows. Elke show se Super Fan sal aangekondig word ‘n dag voor die show. Wat moet jy doen om ‘n super fan te word? Share ons content eerste en word deel van ons Whatsapp groep. 
 
Raak so deel van ons Super Fan Whatsapp groep.
Stuur ‘n Whatsapp na
060 733 7218 met die woorde 'Super Fan' en jy sal geadd word op die Straatligkinders Super Fan Groep.