STREET TEAMS & SUPER FANS KRY 20% AFSLAG OP ALLE MERCH, WORD DEEL VANDAG!

Street Teams is spanne in elke dorp of stad wat ons help om ons shows te bemark.

Wat moet jy doen? Dis maklik, share ons show op jou Facebook page, share ons show poster met jou vriende en sit posters op in jou omgewing naby die venue.
Wat kry jy inruil? 50% afslag by die show en 20% afslag op alle merchandise. T's and C's apply. 
 
Wil jy deel word deel van ons “street teams”?
Stuur ‘n Whatsapp na
060 733 7218 met die woorde 'Street Team en jou provinsie' en jy sal geadd word op ‘n groep.